Tuesday, December 18, 2007

Hi Almal,


Wel, hier is ek ook nou..."blogging" hehe.
Ek hoop ek gaan dit geniet, en ek hoop ek kry baie mense wat my blog sal lees, en ook sal skryf daarop. Bietjie van myself: ek is 'n jong meisie wat NET vriendskap soek, ek hou baie van diere, my gunsteling sangers is My Chemical Romance, ek hou baie van "computer games". My gunsteling computer game is Battlefield 2, ek speel online daar, en ek geniet dit vreeslik baie. Ek hou ook van The Sims 2, maar partykeer iriteer dit my baie, dan hou ek op speel tot ek weer lus het =). Ek hoop om baie vriende te maak op my blog! Reëls vir my blog is: GEEN vloek, moet nie jou persoonlike informasie weg gee nie ASB, moenie baklei nie, en die goue reël... GENIET DIT!!! =)

Groete,

Applekie

8 comments:

Anonymous said...

Hi Applekie,
Welkom by blog land. Hoop jy sal dit geniet hier. Sal gereeld kom lees.

Liefde groetetjies
Sonneblom

Anonymous said...

Hi Sonneblom,

Dankie vir die verwelkoming...waardeur dit baie, en ek's bly iemand lees my blog...hehe lol.

Dankie,

Applekie

Anonymous said...

Hey julle,

Wel, vir die van julle wat al begin op my blog lees het ... ek het nog 'n blog as julle daar wil gaan loer, maar los maar comments net waar julle wil hehehehe... ek's maar nog nuut met dit ... =0

www.applekie.wordpress.com

Groete

Applekie

Anonymous said...

Hoop jy geniet jou blog dis regtig 'n cool blog wat jy het.
groete
Ali

Anonymous said...

Hey ali,

Dankie, en eks bly om nog iemand hier te sien =). Dit maak my sommer meer exited. Lol.

Groete,

Applekie

Anonymous said...

Welkom in die wereld van 'verslawing'Dis heerlik om te blog, en jy ontmoet hierdeer die oulikste mense. Maar sif hulle maar goed uit, tot jy jou maatjies het.

Nou ... jackpot vraag, waar gaan jy in die toekoms blog, by wordpress of hier? As ek kon kies sou ek wordpress gekies het, dis soveel makliker om oop te maak ens.

Lekker dag en pas jou self mooi op.

Anonymous said...

Hi Appletjie,
Wag inspanning vir jou volgende post.
Groete
Ali

Anonymous said...

hey almal,

Eben, ek dink ek sal maar wordpress kies, want almal se dis baie makliker daar. So ek sal dan van nou af op wordpress wees. Die adress vir my wordpress blog is www.applekie.wordpress.com , sien julle daar...

Ali, ek sal 'n nuwe post op wordpress tik, so sien jou daar ;)

Groete,

Applekie